12 Getroue Skoolbywoning - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

12 Getroue Skoolbywoning

Akademie > Top Presteerders
 



Sewe van die Hoërskool Bastion se matrikulante van 2011 is onlangs by die skool vereer vir twaalf jaar se getroue skoolbesoek. Dit is voorwaar 'n merkwaardige prestasie om tydens 'n hele skoolloopbaan nooit een dag afwesig te wees nie.
Hier is:
Agter: Destenay Piater, Donovan Kriel, Johannes Blom, Eugene Morton, Armandt van Dyk.
Voor: Anest Myburgh, Danelle Goosen
Heel agter staan Mnr Arnold Zaayman, vader van Carla Zaayman (wat reeds met tersiêre studies begin het).



 
 
Back to content | Back to main menu