Main menu
Implementering van VOO (Verdere onderwys en opleiding) vanaf 2006.
Vanaf graad 10 word die volgende vakke gekies:
Verpligte vakke:
Afrikaans Huistaal
Engels -
Lewensoriëntering
Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
Ander keusevakke:
Kuns en Kultuur:
• Dansstudie
• Ontwerp
• Dramakunste
• Musiek
• Visuele kunste
Besigheids, ekonomiese en bestuurswetenskappe:
• Rekeningkunde
• Besigheidstudies
• Ekonomie
• Gasvryheidstudies
• Toerisme
Tegnologie en ingenieurs:
• Elektriese Tegnologie
• Siviele Tegnologie
• Meganiese Tegnologie
• Ingenieursgrafika en ontwerp
Mens en sosiale wetenskappe:
• Geografie
Fisiese-
• Rekenaartoepassingstegnologie
• Inligtingstegnologie
• Lewenswetenskappe
• Fisiese wetenskappe
Benewens die vier verpligte vakke, moet nog drie vakke gekies word. Leerders neem dus sewe vakke vanaf graad 10 -
GRAAD 8 EN 9
In graad 8 neem leerders die verpligte leerareas en EEN van die volgende verrykingsvakke:
Spraak en Drama
Elektronika
Ingenieursgrafika en ontwerp
Gasvryheidstudies
Rekenaartoepassingstegnologie
Iets meer oor Gasvryheidstudies:
Dit is 'n beroepsgerigte vak wat die hele spektrum van hotelhouding en spyseniering dek. 'n Leerder kry die geleentheid om sy/haar kreatiwiteit tot sy reg te laat kom.
Hotelhouding behels hotelorganisasie en sluit die ontvangs van gaste, huishouding, kombuis, restaurant en kroeg in. Die leerders ontvang praktiese opleiding om hul bestuursvermoë te ontwikkel.
Spyseniering sluit spyskaart-
Dit berei jou dus vir die gasvryheidsbedryf voor. Jy kan in hotelle werk, as toergids optree, gastehuise bestuur en op skepe werk in Suid-
Kom eet in ons restaurant -
PASTEL REKENINGKUNDE PAKKET
Pastel sagteware verskaf gerekenariseerde rekeningkundige programme aan besighede vir die afgelope veertien jaar en word beskou as een van die markleiers in Suid-
Hoërskool Bastion is 'n "Pastel Certified School" en bied aan leerders die geleentheid om die kursus te neem en 'n sertifikaat te verdien -
Toelatingsvorm 2011
Druk hier en laai af