Main menu

Boeta Piater, een van ons skool se topatlete, in aksie tydens die 200m-

Ruan du Toit en Zelderaine Janse van Rensburg is vereer vir hulle puik prestasies tydens die Interhuis atletiekbyeenkoms. Ruan het uitgeblink in die 100m, 200m, hekkies en hoogspring. Zelderaine het veral skoonskip gemaak in die naellope, verspring, hoogspring en gewigstoot.