Main menu
Die Hoërskool Bastion het op 26 Januarie weer 'n bloedskenkdag gehad en leerders het flink die bloed laat vloei.
Hier is Morne Klopper by Magdeline Molwatse van die SANBS.
Hier is Juan Axsel en Juan Jonker by Thomas Golele van die SANBS.
Hier is Cecilia Venter by Jabu Mthembu van die SANBS.