Main menu
Ons jaarlikse gholfdag het op 7 November 2011 by die Roodepoort Buiteklub in Ruimsig plaasgevind. Baie dankie aan elkeen wat hierdie geleentheid op enige wyse ondersteun het.