Bastion Hokkiester - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Bastion Hokkiester

Sport > Hokkie
 



Neo Mabe van die Hoërskool Bastion is 'n hokkiester in eie reg. Sy is na onlangse proewe in die Suid- Gauteng O\16D-span opgeneem. Neo sê sy het baie vaardighede by haar afrigters en by klinieke geleer en voel bevoorreg om deel van haar nuwe span te wees.

 
 
Back to content | Back to main menu