Bastion Kuns - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Bastion Kuns

Kultuur
 

Die graad 12-leerders wat Ontwerp en Visuele Kuns as vak neem, het net voor die begin van die rekordeksamen  'n uitstalling in die saal gehou, waar van hulle werk ten toon gestel is. Hier is van die werke wat "Arrive Alive" as tema gehad het.

 
 
 
Back to content | Back to main menu