Main menu
Sharl Botha, 'n matrikulant van die Hoërskool Bastion,is 'n kranige ringbalspeler en is in die SA-Uitnodigingspan(O\23) ingesluit.
JC Slater, 'n graad 12-leerder van die Hoërskool Bastion, is in die Goue Leeus Mansspan vir ringbal ingesluit.