Bastion Stoeier - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Bastion Stoeier

Sport
 



Juandre Blumenthal, 'n graad 10-leerder van die Hoërskool Bastion, is 'n stoeier van formaat.Hy het SA-kleure in die 54-58kg kategorie verwerf en het ook in die SA Grieks Romeins 'n eerste plek behaal. Hy beklee 'n derde plek in die Noordvaal span en het by die SA-gradering ook 'n derde plek verwerf.Hy tel onder die land se Top 60 stoeiers en is ingesluit in die toerspan wat in Hongarye gaan deelneem.

 
 
Back to content | Back to main menu