Main menu
Die leerders van Bastion is onlangs beloon vir hulle harde werk met hulle kwartaallikse temas. Dit behels 'n studie van onderwerpe soos angs, depressie, boelies, gesonde eetgewoontes, streshantering, enkelgesinne, konflikhantering en nog vele meer. Daarbenewens word ook toiletware en blikkieskos vir minder bevoorregte gesinne ingesamel. Hier is van die graad 11-
Dean Olivier,Me Elsie du Preez, Pontsho Mmethi.

Agter:Dr. Anton Prinsloo(hoof) en Me Lydia Triegaardt(koordineerder van die projek)