Main menu
Die leerders van die Hoerskool Bastion wat Gasvryheidstudies as vak neem, het vanaf 26 September-
Tyd vir besienswaardighede was daar ook meer as genoeg. Hier is die groep in trietsige weer by die "Louvre".
Die Gasvryheidstudieleerders van die Hoerskool Bastion het onlangs vir twee weke na Frankryk getoer waar hulle die fynere kunsies van kosmaak bemeester het. Die broodbak uitstappie het veral by die kokke byval gevind. Hier het hulle die tegniek bemeester om die egte, tradisionele lang Franse brode in n pizza-
Hier steek Elmarie van der Vyfer, n graad 12-
Tydens hul toer na Parys in Frankryk het die leerders ook die voorreg gehad om die St Mont Michel kasteel van nader te besigtig. Hier is Robyn Pretorius en Zanell Vrey op pad na die kasteel.
Nog n hoogtepunt van die toer was die besoek aan Chatau De Molez waar daar in alle erns geleer is hoe om Franse pannekoek, oftewel "crepes," te bak. Elmarie van der Vyfer, n graad 12-
Nog n hoogtepunt van die toer was die bak van "crepes' by die Chatau De Molez. Riani du Plessis, n graad 12-
Benewens die maak van kos, het leerders ook die geleentheid gehad om sekere besienswaardighede te besoek. n Hoogtepunt was die Rhynvaart. Shani van Kraayenburg(voor), Melissa Kotze, Riani du Plessis, Zanell Vrey, Robyn Pretorius en Elmarie van der Vyfer se dit was n belewenis wat hulle nie sal vergeet nie.