BCV - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

BCV

Sosiaal
 
 



Die leerders van die Hoërskool Bastion het onlangs Bybels ingesamel, wat deur die BCV (Bastion Christen Vereniging) onder verskeie mense versprei is. Hier is Yolande la Grange, Tanya Diedericks, Jessica Enkerwitz, Chenel Knoesen en Divan Swarts wat veral by die gemeenskapsprojek betrokke was.

Back to content | Back to main menu