Besigheidstudies - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Besigheidstudies

Akademie > Keuse Vakke
 

Die inligting is uiters relevant en praktiese probleme word behandel.
'n Wye spektrum leervelde word hanteer.  Inligting word baie visueel voorgestel.  Alle leerders wat die sakewêreld wil betree, sal die vakinhoud terdeë geniet.

Stel leerders in staat om die opwindende wêreld van sakebedrywighede te betree met die vermoë en selfvertroue om te voldoen aan vereistes en verwagtinge van die sakewêreld.

Modules wat behandel word:
-   Sake-omgewings
-   Haalbare sakeondernemings
-   Sakerolle
-   Suksesvolle sakebedrywe

 
 
Back to content | Back to main menu