Eerste Span - medium skole wenners - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Eerste Span - medium skole wenners

Sport > Hokkie
 

Die eerstespan hokkiedogters van die Hoërskool Bastion het 'n fenomenale hokkieseisoen agter die rug en het as ligawennners in die afdeling vir mediumskole geseëvier.



Hulle is:
Agter: Tanya Kruis, Simone Botes, Chante du Toit, Natasha Dias, Clariza van Wyk,, Bewerly Britz, Bronwyn Fritz.
Voor: Maritza Espach, Tammy Goosen, Carmen de Beer, Lelanie Lewis, Shani Starke.
Heel voor: Sonja de Beer

 
 
Back to content | Back to main menu