Main menu
INLEIDEND
Hoërskool Bastion glo in die menswaardige hantering van sy leerders. Om leerders te “koop” is vir ons ‘n miskenning van ‘n leerder se uniekheid en integriteit. Ons wil egter ons leerders beloon vir die talente waaroor hulle beskik en waarmee hulle ons skool verryk.
Ons ken aan graad 8-
Beurse word op grond van die volgende prestasies toegeken :
-
-
-
-
Alles word op skrif gestel en deur ‘n beurskomitee hanteer. U is welkom om ons vir verdere inligting te kontak. Aansoekvorms word by die skool voltooi.
FINANSIES – SKOOLGELD 2012: GRAAD 8-
Om die skool te bestuur om sodoende die beste onderrig aan u kind te kan lewer, het ons die samewerking van alle partye nodig. Om onderrig van hoogstaande gehalte te kan lewer, het ons egter fondse nodig. Hierdie skrywe dien as belangrike inligtingsbron rakende skoolfonds betaalbaar vir 2012, asook die kwytskelding en gedeeltelike kwytskelding daarvan.
U is volgens Suid Afrikaanse Skole Wet, no 84 van 1996, verplig om die gelde te betaal tensy u kwalifiseer vir kwytskelding of vir gedeeltelike kwytskelding.
Skoolgeld kan as ‘n eenmalige bedrag of in 11 paaiemente maandeliks betaal word finale paaiement op 1 Desember 2012. U is verantwoordelik om u rekeninge asseblief maandeliks te betaal en op datum te hou.
Die voorgestelde begroting vir 2012 is tydens ‘n ouervergadering op 22 Augustus 2011 goedgekeur en ons kan as volg berig:
Skoolgeld beloop soos volg:
Gr 8 – 12 R9 970-
BETALING VAN SKOOLFOOIE
Alhoewel skoolfooie jaarliks vooruitbetaalbaar is, is daar wel ‘n toegewing dat die skoolfooie maandeliks betaal mag word. Betalings kan soos volg gedoen word:
• R1500-
Omdat ons graag wil hê dat ons ouers van die debietorderstelsel gebruik moet maak is die volgende betalingstelsel in plek :
• Debietorders-
• Tjekbetalings – Indien u per tjek betaal, betaal u elf gelyke paaiemente van R770-
• Kontantbetalings – Indien u kontant betaal, betaal u elf gelyke paaiemente van R770-
• Internet/Elektroniese oorbetalings en bankinbetalings – Indien u van hierdie betalingsmetode gebruik maak, betaal u elf gelyke paaiemente van R770-
• NuPay Debiet en Krediet kaarte kan ook nou by ons skool gebruik word om skoolfonds te betaal.
Skoolgeld 2012:
2012 Finansiesbrief Graad 8
2012 Finansiesbrief Graad 9
2012 Finansiesbrief Graad 10
2012 Finansiesbrief Graad 11
2012 Finansiesbrief Graad 12