Main menu
Die Gasvryheidstudies Departement van die Hoërskool Bastion het aan die personeel van koffiewinkels en pizzaplekke die geleentheid gebied om hulle bakvernuf te verfyn. Basiese en gevorderde broodbakkursusse is deur "Anchor Yeast" aangebied. Hier is vier personeellede van die "Cherry on Top" teetuin wat die kursus met welslae voltooi het. By hulle is Me Marietjie Smit, vakhoof, wat die geleentheid gereël het.
Die leerders van die Hoërskool Bastion wat Gasvryheidstudies as vak neem, het ook meegedoen aan die 67 minute gemeenskapsdiens vir Mandeladag.GEMBOU is besoek en beertjies, boontjiesakke en lekkergoedpakkies is aan die kinders uitgedeel. Die leerders het die kleingoed vermaak en hulle bederf. Hier is Me Marietjie Smit, vakhoof, saam met Vanessa Barkley, Sherice Maartens en Larachelle Roets. Dit was 'n uiters geslaagde middag en beide leerders en die kleintjies het hulle gate-
Leerders van die Hotelskool saam met die kleintjies.
Ons het die kleingoed lekker bederf!
Bestaan uit 2 hoofkomponente, nl. Teorie en Prakties. |