Gemeenskapsprojek - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Gemeenskapsprojek

Sosiaal
 

Die graad 10-leerders van die Hoërskool Bastion het onlangs vir die vak, Lewensoriëntering, 'n gemeenskapsprojek aangepak.
Hulle het by die "Cradle of Hope" besoek afgelê, waar hulle klere en huisware geskenk het.
"Cradle of Hope is an independant, social upliftment, job creation and skills development organization that renders assistance to "missionary" and "outreach" projects, as well as underprivileged and destitute people".


Hier is  Juane Zoutendyk, Brenda Loggenberg en Christiaan du Plooy by inwoners van die organisasie.(drie leerders links)


Nog 'n instansie wat deur die leerders besoek is, is die Moreglans ouetehuis in Krugersdorp. Hier het leerders flink heerlike koekies by die tee bedien en so die bejaardes se dag opgekikker.


Hier is Brenda Loggenberg, Monique Bresler en Juane Zoutendyk by van die inwoners.

 
Back to content | Back to main menu