Groentjies - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Groentjies

Bastionners
 

Bastion se nuwe graad aggies is al behoorlik ingeburger by die skool. Hier is die "wurms" wat eersdaags as pragtige vlinders hulle skoene sal volstaan in die Bastion familie.
Hulle is:


Agter: Anmaricka Oosthuyzen, Megan Fourie,Leandri du Plessis
Voor: Chene Spangenberg en Chemone de Jager.



Hier is:
Nicole de Meyer en Charne Greeff (voor) en agter hulle sit Renier Voigt en Jaco Erasmus





 
 
Back to content | Back to main menu