Main menu
Telefoonnommer:
011 762 5259
Faksnommer:
011 762 1402
E-
bastion@iafrica.com
Adres:
Trezonalaan 12
Mindalore
Posadres:
Posbus 3158
Witbeeck
1729
Ons spog met ons top leerders vir 2011
Druk hier vir meer
Bastion ID kaarte
Druk hier om te registreer
Hoërskool Bastion vanaf 26 Junie tot 16 Julie 'n opvoedkundige toer na Europa aan.
'n Paar van die plekke wat besoek gaan word, is Amsterdam, Monaco, Florence, Pisa, Nice, Rome, Parys, Die Rynvallei en Switserland.
Indien u kind de toer wil meemaak, of indien u op enige wyse kan help met die beplande fondsinsamelingsprojekte, kan u met die volgende personeellede gesels:
" Me Bernadine Ross 073 836 5607
" Me Nettie Smith 083 653 5225
Ons uiters suksesvolle jaarlikse gholfdag het op 7 November 2011 by die Roodepoort Buiteklub in Ruimsig plaasgevind. Baie dankie aan elkeen wat hierdie geleentheid op enige wyse ondersteun het.
Ons maak die jaar weer so -
Afrikaanse Vorm
Engelse Vorm

Bastion Nuusbrief en Epos Advertensie-