Judoster - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Judoster

Sport
 



Pieter Nel van die Hoërskool Bastion is 'n meester in die kuns van judo en 'n man met wie nie moeilikheid gesoek moet word nie. Hy het by die onlangse judoproewe 'n eerste plek behaal en gaan vanaf 1-8 Julie in die Kaap aan die SA-kampioenskap deelneem.

 
 
Back to content | Back to main menu