Main menu

Bastion het die koms van die lente op gepaste wyse gevier. Kleurryke blomme en meisies in vrolike, geblomde rompies en rokkies was oral te sien. Mickyle du Preez(graad 11) is as lentekoning aangewys, terwyl die mooie Chante Hattingh(graad 9) sy koningin was.

Tydens die lentedagvieringe het Jan-
Bastionners het behoorlik die koms van die lente gevier!