Lewensoriëntering - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Lewensoriëntering

Akademie > Verpligte Vakke
 

LEWENSORIëNTERING

1.   Persoonlike welstand
Ek en die persoon in die spieël
Lewensrolle
Op pad na volwassenheid
Rol van mag in verhoudings

2.   Burgerskapsopvoeding
Sosiale vernuwing en die omgewing
Diversiteit en verandering
Menseregte
Demokrasie in aksie
Vrede in die land

3.   Rekreasie en fisieke welstand
Lewenslange gesondheid
Deelname aan sport
Is sport en waardes versoenbaar?
Omgewingsvriendelike buitelug avontuuraktiwiteite


4.   Loopbaan en beroepskeuses
Selfkennis en die sosio-ekonomiese faktore wat 'n rol speel in jou vak-, beroep- en studiekeuses
Die regte werk maak die lewe lekker
Studievaardighede en geskikte metodes
Aard en vereistes van die arbeidsmark
Noodsaaklikheid vir lewenslange leer.
Lewenslange leer:  studie en opleiding

 
 
Back to content | Back to main menu