Main menu
Die leerders van die Hoërskool Bastion wat Lewenswetenskap as vak neem, het 'n baie interessante lesing en praktiese sessie by UJ bygewoon. Hulle het rivierklippe versamel en die diatome daarop onder mikroskope bekyk.

Hier is Renette Schonken agter die mikroskoop, terwyl Jenevieve Jakins(links) en Christelle Pretorius toekyk.

Hier is Jacqueline Erasmus (links) en Annelie Wentzel by 'n dosent wat hulle met die studie behulpsaam was.
Twee verse kan uit die Woord van God aangehaal word, wat verwys na al die aspekte van BIOLOGIE. |