Main menu

Die tweede hokkiespan is in die afdeling vir mediumskole as ligawenners aangewys. Hulle het op oortuigende wyse met die Hoërskool Bekker afgereken en sluit so die seisoen op 'n hoogtepunt af.
Voor: Salomein Vermaak, Zunique Davids, Leandra Krynauw, Ruzaan Pretorius, Sulize Pienaar, Pontsho Mmethi, Me Audrey Roets(afrigter)
Agter: Maryna Caroto, Rienie Faber, Rochelle Labuschagne, Mary-
Afwesig; Zelderaine Janse van Rensburg