Mr & Mej Chef - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Mr & Mej Chef

Sosiaal

Mnr en Mej Sjef

Die Hoërskool Bastion se Hotelskool het onlangs vir die eerste keer 'n Mnr&Mej Sjef aangebied. Kreatiwiteit en persoonlikheid is veral as maatstaf tydens die beoordeling gebruik. Die deelnemers het nie die gewone drag gedra wat mens gewoonlik op die loopplank aantref nie. Hulle moes met sjefs- en kelnerdrag hul buiging maak.

Op die foto verskyn die wenners in die seniorafdeling:
Elmarie van der Vyfer(Me senior Sjef), Bronwyn Erasmus(verteenwoordiger van J GROSS & CO wat die klere vir die aand verskaf het) Rolinda Nortje(UJ-student in Gasvryheidstudiesbestuur) en Andre van Zyl(Mnr senior sjef)

Op die foto verskyn: Morne Stroh van die HTA Hotelskool, Andre van Zyl,senior sjef(seuns), Carien van der Merwe van die HTA Hotelskool en Elmarie van der Vyfer, senior sjef(dogters) Voor is die twee wenners in die juniorafdeling: Marco Diedericks en Chane la Grange.Hulle is van omliggende laerskole wat ook na die kompetisie uitgenooi is.

 
 
 
 
 

Wenners Elmarie van der Vyfer en Andre van Zyl saam met Mee Rista Zoutendyk en Marietjie Smit wat die hele kompetisie gereël en aangebied het.

 
 
Back to content | Back to main menu