Netbal Prestasie - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Netbal Prestasie

Akademie > Top Presteerders
 

Lee-Ann Zackey is 'n oud-hoofdogter van Hoërskool Bastion. Sy is tans nog 'n Protea-Netbalspeelster en was ook kaptein van die Proteas. Sy het die sporttrofeë oorhandig. Hier is sy saam met Destenay Piater en Amor de Jager wat as Bastion se Netbalspeelsters van die Jaar aangewys is.






Hoërskool Bastion het sy toppresteerders van die jaar op die gebied van akademie, sport en kultuur, op 'n spoggeleentheid aangewys.

 
 
Back to content | Back to main menu