Main menu

Die senior netbalspan van die Hoërskool Bastion beplan groot dinge vir die netbalseisoen van 2012. 'n Toer na Mauritius is een van die hoogtepunte wat voorlê.Daar sal die spelers 'n afrigtingskursus bywoon, aan 'n toernooi deelneem en ook netbal aan hulle dogters bekendstel en die sport help ontwikkel.Dit beloof om 'n groot ervaring te wees, waarna elke speler uitsien.
Enige finansiële hulp, donasies of borgskappe sal verwelkom word. Kontak asseblief Mee Petru van Zyl of Melitta Geyser by 011 762 5245/6.
Op die foto verskyn die spelers wat beplan om die toer mee te maak:
Agter; Samantha Steyn, Mariza Mendonca, Simone Kok, Yolanda van der Merwe
Middel: Alicia Zastron, Shani van Kraayenburg, Lee-
Voor: Amor de Jager, Me Petru van Zyl (afrigter), Carlien Voigt, Nadia Jonker, Mnr Wesley Pretorius (afrigter), Mari-
Sittend: Rene Horak
Destenay Piater, woelige hulpdoel van die Hoërskool Bastion se eerste netbalspan, is onlangs in die D2-