Ondersteun Ons Ouers - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Ondersteun Ons Ouers

Nuus


Welkom by HS Bastion se Besigheids-Informasieblad


Hierdie blad is geskep om die ouers binne die Bastion gemeenskap die geleentheid te bied om teen bekostigbare tariewe hulle besighede se besonderhede ten toon te stel.

Enige ander belangstellendes is welkom om 'n navraag te rig aan: showcae@skooldaetv.com

Ons lewe in 'n tyd en eeu waar geen dinamiese groeiende besigheid suksesvol bestuur kan word sonder dat die internet en e-pos integraal deel daarvan vorm nie. Ons weet dus dat diegene wat die geleentheid gebruik om die skool se webtuiste as 'n vertoonkas te nuttig, raakgesien word deur ander individue wat self besighede besit of bestuur en mense is wat daarvan hou om ingeligte besluite te neem aangaande hulle watter produkte hulle aanskaf of van wie se dienste hulle gebruik gaan maak.

Dit is die tipe blootstelling wat elke besigheid nodig het.


Druk gerus hier vir 'n opsomming van die koste-struktuur


Naam van Besigheid

Kontak Besonderhede

Kort Beskrywing

Tel: 0114754036
Fax: 0114754060
Cell: 0827839353
E-pos: mitzie@ginsburgfinancial.co.za

Hou u muis hier vir meer besonderhede

By Ginsburg Financial Services staan een uit elke 20 HS BASTION navrae die kans om te kwalifiseer vir 'n gratis optrek van testament. Die navrae sal in 'n trekking ingaan en die wenner sal via die webtuiste aangekondig word.
Laat weet dat julle Ginsburg Financial Services kontak weens die Bastion webtuiste om warm en flink ontvang te word.

Sulla Via

+27(0)82 955 0046
+27(0)82 277 4308

info@sullaviafunctions.co.za
www.sullaviafunctions.co.za

Druk hier vir spesiale Bastion aanbieding.

Onthou dus om te noem dat u Sulla Via hier gewaar het.

Styl, Gasvryheid en 'n Uitsig met 'n verskil,  daarom is  Sulla via perfek vir Matriekafskeide, Huweliksonthale, Korporatiewe funksies,  Konferensies en nog meer … (Daar is ook baie inligting op ons website as daar nog benodig word).

Tre Shell

083 798 1837
083 798 1836

hennie@treshell.co.za
www.treshell.co.za

Studente se veiligheid is verseker eerste op ons lys.
Kontak ons gerus vir betroubare en professionele diens.
Ons verkaf opleiding in leerling lisensies asook bestuurslesse in u omgewing.

ONS LAAI STUDENTE BY  SKOOL/WERK/WONINGS OP EN AF.

Ons doen opleiding 7 dae per week.
Die Krugersdorp oefengronde is basie veilig. Ons maak gebruik van die Hyundai Getz vir opleiding met geinstaleerde "DUEL CONTROLLS" Druk hier vir foto

SKOLIERE KWALIFISEER VIR AFSLAG PRYSE

139 Ondekkers Rd,
Johan van Rooyen
Motorworld, Rodepoort
011-764 2706
086 514 1512

Shop 14 Fairland Centre
c/o Wilson & 14th Ave
011-431 2906
011-431 2903

School website special, refer to add seen on website and receive 1st Service free on the Purchase of
any motorcycle.


Press here!

Volgende Registrasie: Junie 2011

Skoonheid & grimering:
Werk in vyfster spa’s, toerskepe of besit jou eie besigheid.


* Standerton – 017 712 6025

* Edenvale – 082 876 9492

* Roodepoort – 011 760 2419

* Springs – 011 362 2476

* Centurion – 012 755 8064 (geen skoonheids-kursusse)

* Vereeniging – 016 423 4685

* Krugersdorp – 011 760 2740

Ons bied:
Druk hier
* Geldige kwalikasies
* Bruikbare vaardighede
* Nasionaal & Internasionaal geakkrediteerd


T: +27 011 279-4000

F: +27 0865 321 924


E: minnelisep@sahomeloans.com

W: www.sahomeloans.com

At SA Home Loans, we believe in offering a better home loan experience. We make the bond process as simple and easy as possible, while giving you a level of personalised attention that the big finance lenders can only dream of. So you get your home loan fast, and can enjoy the excitement of moving into your new home with minimum fuss.


Phone: 082 558 6525
Email: cindyo@uj.ca.za
15 Dorothy Rd
Heuningklip

Lewenstylkonsultasie is daarop gemik om individue te ondersteun in hul pogings om by veranderende omstandighede aan te pas.  Mense ervaar soms krisisse in hul verhoudings,  werksomstandighede, gesondheid, finansies, ens.  Die fokus is dus om mense by te staan sodat hulle hierdie moeilike en uitdagende omstandighede op ‘n positiewe manier kan hanteer.   ‘n Spesiale afslag word toegestaan aan alle Bastion leerlinge en hul gesinslede.

 
 
 
Back to content | Back to main menu