Main menu
Die uitvoeringsplan is as volg:
Lidmaatskap beloop R350-
Ingesluit by bogenoemde bedrag is:
'n Ondersteunersbaadjie.
'n Ondersteunersgholfhemp.
Vervoer na weg-
Gratis toegang by tuisbyeenkomste
Gesellige braai tydens en na tuisbyeenkomste
En nog vele meer
Hierdie is 'n groot geleentheid om te help bou aan Bastion Sport.
Vir enige verdere inligting of navrae, kan mnr Corneel van Dyk by : 084 974 8811 geskakel word.
"Nothing great in the world has ever been accomplished without passion (George Friedrich Hegel)