Main menu
Die skool beskik oor 'n snoepwinkel waar lekkernye en ligte etes te koop aangebied word.
Ons het ook 'n klerewinkel waar nuwe en goeie tweedehandse skooldrag teen mededingende pryse aangebied word.
Van ons sportdrag word ook deur die klerewinkel aangekoop.
'n Droogskoonmaakdiens word verskaf. Leerders handig hulle skoolbaadjies op 'n Vrydagoggend in en ontvang dit dan weer Maandag.