Ons Hoof Verjaar - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Ons Hoof Verjaar

Sosiaal

Dr Anton Prinsloo het op 17 September verjaar en die skool het lekker makietie gehou op Vrydag, 16 September. Die leierraad het hom met 'n ou Ford Fairlane by die skool laat aflaai.


Hier is hy saam met Mej Bastion (senior) Amor de Jager en Mej Bastion (junior) Marisa Mandonca(regs)




In die lig van die rugbygees wat tans heers, is, heel oorspronklik, 'n rugbykoek vir die geleentheid gebak.

Tydens die hoof, Dr. Anton Prinsloo,se verjaarsdagvieringe, het elke leerder 'n heerlike draairoomys ontvang. Daar is omtrent aan die lekkerny gesmul.




Lnr:  Melissa de Wet,  Cherie Kruis en Charne Bell. Hulle is almal graad 8-leerders.

 
Back to content | Back to main menu