Main menu

Bastion het op 25 Mei sy oopdag gehou om graad 7-

Hier maak Donovan Kriel die graad sewes touwys in die sentrum vir Fisiese Wetenskap. Hier het die besoekers allerlei interessante eksperimente gedoen.

Die besoek aan die rekenaarsentrums was ook 'n hoogtepunt. Hier het die leerders heerlik speletjies op die rekenaars gespeel.

Dennis die nar het ook gehelp om die graad sewes te laat tuis voel en het die lagspiere geprikkel, sodat 'n heerlike ontspanne gees geheers het.