Personeelkonsert - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Personeelkonsert

Sosiaal
 
 



Die personeel van Bastion het sy ouers en leerders kort voor die eksamen vermaak met n konsert. Die "Grafsteensangers" sou kon doen met n miljoen en was een van die hoogtepunte van die aand.
Hulle is:
Mee Anita Scheepers, Rista Zoutendyk,Marinda Burger, Mariaan Pretorius, Elsie du Preez en Jeanetta Lubbe.
Voor is mnr. Corneel van Dyk,wat uitgeblink het in die rol van Elvis.




Sjoe, die onnies lyk gevaarlik!



Me Lynette Jonker was... Rooikappie!

Back to content | Back to main menu