Main menu
Die ROCKING FUTURE ROADSHOW het die afgelope week verskeie tersiêre inrigtings aan matrikulante bekend gestel, om aan hulle riglyne vir loopbaanbeplanning te gee. Elke instelling se verteenwoordiger het in 'n kort spreekbeurt die moontlikhede opgesom wat hulle aan voornemende studente bied. Die graad 12's het na die tyd geleentheid gehad om die uitstallings te besoek en vrae te vra. Hier is Chaney van der Nest saam met Lynn Duke van "The International Hotel School". |
|