Rugby - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Rugby

Sport
 



Shane van Tonder van die Hoërskool Bastion is 'n man wat sy staal op die rugbyveld wys. Hy is na onlangse proewe in die Sentraalwes A-span(O\16) opgeneem. Hy sê hy sien baie daarna uit om vir hierdie span uit te draf.

 
Back to content | Back to main menu