Rugbygees - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Rugbygees

Sosiaal
 



Rugbygees is by die Hoërskool Bastion aangeblaas toe leerders op Vrydag,18 Februarie, kon wys watter spanne hulle ondersteun in die Super 15-reeks. Die graad 11-dogters ondersteun  veral die Blou Bulle. Hier is Nikita van Niekerk, Ulindi Roodt en Shani Starke.




Die leerders van die Hoërskool Bastion het op Vrydag,18Februarie, gewys by watter spanne in die Super 15-reeks hulle ondersteuning lê. Mary-Louise Nel is 'n Blou Bul in murg en been, terwyl Jason Voges sy stem gaan dik maak vir die Sharks. Tanya Kruis se lojaliteit lê by die Leeus.


Back to content | Back to main menu