Straatkilometer - Hoërskool Bastion

Go to content

Main menu

Straatkilometer

Sosiaal

Ons het vanjaar weer ons jaarlikse straatkilometer met groot welslae aangebied en die langasems  het in groot getalle opgedaag om mekaar die stryd aan te sê.
Daar was heelwat toeskouers wat die atlete tot by die wenstreep aangemoedig het.
Dit was weer ‘n heerlike byeenkoms wat in ‘n goeie gees plaasgevind het.




 
Back to content | Back to main menu